Sunday, March 18, 2007

www.mytafel.com

my naam is ek@mytafel.com
my vriende is gesiglose virtuele mense
met virtuele name
en ons kuier in virtuele kletskamers

ek, ek@mytafel.com
is een van die gesiglose skakels
in die wye netwerk

1 comment:

My Kop Op 'n Blok! said...

Ek hou van hierdie een. Dit sê baie van ons onpersoonlike manier van lewe in die moderne wêreld, nie net die kuberruimte nie.