Gedigte

Susann Deysel Gedigte

Sunday, March 18, 2007

geen antwoorde

hoe kan ‘n vlerklose engel vlieg?
waarnatoe gaan die engel dan?
wat doen die engel dan?

Die Heer weet alleen.

kan ‘n hartverlore persoon nog liefhê?
voortbestaan?
en aangaan?

Die Heer weet alleen,
En die tyd sal leer.
Posted by Susann Deysel at 8:58 AM

No comments:

Post a Comment

Newer Post Older Post Home
Subscribe to: Post Comments (Atom)

Argiewe

  • ►  2015 (2)
    • ►  February (2)
  • ►  2013 (3)
    • ►  February (3)
  • ►  2011 (13)
    • ►  May (4)
    • ►  April (9)
  • ►  2009 (1)
    • ►  January (1)
  • ►  2008 (2)
    • ►  March (2)
  • ▼  2007 (25)
    • ►  July (3)
    • ▼  March (22)
      • Strictly no flowers at the grave
      • in die Stilte vang Visse mense
      • wil die sprokie hê
      • Swarttyding Oupa Venter
      • LAAIE vir PS
      • De Goewerneur
      • Moederstad
      • Progressie na Een
      • Onreg teen ‘n kind
      • alter Lugstroom
      • Lugstroom
      • soos ‘n Modjadjipalm
      • www.mytafel.com
      • Kliek-kliek
      • Klein gode
      • Kralestring RK
      • Dromerman RK
      • die trippeldans
      • marionet in jou hande
      • geen antwoorde
      • Wensdenker is ‘n mens
      • VlinderVrouKind
Travel theme. Powered by Blogger.